NEWS FLASH

RAYMOND POLLET DRIVE, WORCESTER

In die hartjie van die Breederiviervallei, ‘n streek wat geïdentifiseer is as ‘n stabiele toekomstige ekonomiese groei, strek hierdie industrieel gesoneer eiendom oor meer as 40 hektaar en is een van die grootste industriële erwe wat nog beskikbaar is vir verdere ontwikkeling.

Met die nabyheid van groot toegangspaaie en uitsonderlike kragbeskikbaarheid

bied dit die oordeelkundige belegger die geleentheid om ‘n groot nywerheidspark

of volhoubare sonkraginstallasie of ‘n kombinasie van beide te ontwikkel.

Vir afsprake om hierdie unieke geleentheid te besigtig Kontak gerus vir Joe van Dyk by

082 264 8802

PREViOUS ARTICLES